Chicken / HoenderPig / VarkCow / KoeiHorse / Perd    
Rooi
English Who are we? / Wie is Ons? News / Nuus Contact / Kontak
 

Wie is Ons

Bio-Minerale

Bio-Minerale is sedert 1996 in bedryf as 'n vervaardiger van mono-dikalsiumfosfate (MDCP). Met sy fabriek te Wonderfontein (Mpumalanga) en maklike toegang tot die N4 is Bio-Minerale uitstekend geleë om Suid Afrika en Afrika van goeie diens en kwaliteit produke te voorsien.Bio-Minerale is trots op die kwaliteit van sy diens en produkte. Die verbintenis tot kwaliteit word bevestig deur ons ISO 9001:2000 sertifisering.

Meer Inligting

Aflaai: Produkte Boek 2010
Aflaai: Biofos P21 Inligting stuk

  Contact / KontakHome / Tuis
Koeie, Skaap / Cow, SheepKoeie, Skaap / Cow, SheepKoeie, Skaap / Cow, Sheep
   
 

© December 2007 [ Biominerale ] All rights reserved | Design and Maintenance by The Pixel Zoo |